Political Blogs - Blog Catalog Blog Directory

Monday, March 23, 2009

Wanneer wolf skaapwagter gemaak word

Die hoof van die Wesrandse Georganiseerde Misdaadtak, Senior Superintendent Dumisani Jwara (sonder twyfel 'n regstellende-aksie aanstelling wat sy pos agv sy velkleur beklee, ten koste van eerlike en beter gekwalifiseerde blanke polisielede), en twee van sy kapteins is betrap nadat hulle dwelms waarop die polisie voorheen beslag gelĂȘ het, aan dwelmbase verkoop het.

 

Bevordering wink ongetwyfeld vir sup. Jwara.
 

Wie weet; miskien word hy ook soos skout-adm. Khanyisile Litchfield-Tshabalala, nog 'n regstellende-aksie aanstelling, wat "in beheer" was van die Vloot se transformasieprogram (op sigself niks minder as 'n misdadige veldtog van etniese reigiging gemik teen blanke vlootlede nie), maar 'n skootrekenaar gesteel het en 'n hekwag aangerand het, met 'n bonus beloon vir sy moeite.

 

Selfs 'n pos in die parlement, indien nie die kabinet nie, kan moontlik wink, siende dat 'n kriminele rekord mens skynbaar uitstekend kwalifiseer as 'n ANC-politikus.

No comments:

Post a Comment

free counters Afrigator