Daar is verskeie raaiselagtige vrae rondom die 2009 algemene verkiesing.
Watter grootte bra dra Jacob om sy "man tits" in bedwang te hou?
Gaan die nuwe premier van die Weskaap Grootte Schuur in 'n hospitaal vir kosmetiese sjirurgie omsep?
Is Kenneth Meshoe heimlik iemand soos J. Edgar Hoover, wat vrouens se onderklere dra?
Die mees tergende raaisel van almal het hom egter in Orania afgespeel. Die ANC het drie stemme in Orania gekry. Wie was hulle? Het Orania 'n gestig en kon sy inwoners miskien ook stem?

Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment