Political Blogs - Blog Catalog Blog Directory

Sunday, June 21, 2009

Koos Kombuis het sy oorblywende varkies finaal verloor

Koos Kombuis, in een van die grootste non-sequiturs wat ek tog nog toe gelees het, blameer die dood aan verkluiming van 'n Stalinbosse student op die taalstryders. Sowat van 'n volslae afwesigheid aan logika het ek nog min in 'n koerant gelees, selfs in die Rapport. G'n mens weet wat hetsy Kombuis, hetsy die redaksie van Rapport gerook of gesluk het om so 'n volslae pot stront te wou publiseer nie nie.

Die feite is as volg: mnr Mufunwa Munyangane, 'n finalejaar B. Comm-student, is oorlede in Stalinbos se Medi-Clinic, vermoedelik aan verkluiming.

Nou goed. Mnr Munyangane is 'n finalejaarstudent.

Hy is dus al minstens 2-3 jaar op universiteit, nie waar nie? Hy het dus al verskeie jare gehad om die dorp Stalinbos te leer ken, dan nie? Hoe is dit dat hy nie in sy eerste paar jaar verdwaal het nie, maar nou skielik?

Sonder om die volle feitestel tot my beskikking te hê, en as voormalige student wat self goed verstaan waarom studente eintlik op universiteit is nie, sou ek nie verbaas wees as mnr Munyangane omgekom het agv te veel etanol in sy bloedstroom en gevolglike blootstelling aan die elemente nie.

Kombuis blameer egter die taalstryders omdat die oorledene glo verdwaal het. Net Koos en diegene soos Timothy Leary sal verstaan hoe op dees aarde hy so 'n gevolgtrekking kon maak. Weer eens, die oorledene is 'n finalejaar. Hoe de moer het die taalstryd nou so 'n impak op hom kon maak dat hy die pad byster geraak het en verkluim het, maar nie 2 jaar gelede nie, weet slegs Kombuis en andere wie se acid trips skeefgeloop het.

Kombuis het, soos die Engelse sê, "finally lost the plot."

Tuesday, June 16, 2009

Die 16de Junie moet eerder 'n dag van rou wees

Kyk, apartheid en die sogenaamde nalatenskap van kolonialisme (julle weet – die geskrewe woord, menseregte, antibiotika, wet en orde, die wiel, demokrasie en al daai diverse euwels wat die wrede witman op die naturelle afgedwing het) word deesdae vir baie dinge blameer.

Kry die kat kleintjies? Apartheid. Skoolkind swanger met sewe vyftigjarige mans as kandidate vir vaderskap en die skoolkind onseker wie's die pa? Kolonialisme se skuld.

Een ding wat daai hedendaagse muishonde, die ou, blankie omies in hulle Homburg-hoedens, wel reg gedoen het in die ou bedeling was om te verstaan dat die jeug se opvoeding en opleiding hulle volk se héél belangrikste belegging vir die toekoms was. Dit was hulle eerste prioriteit, selfs in die aangesig van die Totale Aanslag.

As 'n jong laaitie van 16 was die jongeheer Anton B reeds geregistreer as 'n dienspligtige, deur ou Kierietjies, die wiskunde-onderwyser. Gelukkig het oom BJ Vorster en later oom PW verstaan dat rekruut 80422074BT 'n groter rol kon speel in die toekoms mét 'n matriek en 'n universiteitsgraad agter die blad as daarsonder. Hulle kon hom weliswaar gedwing het om direk ná matriek weermag toe te gaan, maar hulle was Goddank geduldig.

Dit word toekomsvisie genoem, iets wat nie juis 'n gewilde denkrigting in Afrika is nie. In Afrika leef ons vir die hede. Afrika se styl is kitsgratifikasie en basta met die toekoms. Het diegene wat reken dat omgewingsfaktore soos volop kos heeljaar teenoor duidelik-afgebakende seisoene en die gevolglike noodsaaklikheid vir beplanning wel 'n rol in die ewolusie van intelligensie gespeel het, tog 'n punt beet?

Die aanstigters van die 1976-onluste in Soweto se slagspreuk was: "Liberation before education". Dis 'n slagspreuk wat vandag nog by bykans alle swart skoolleerlinge spook. Een generasie, die klas van '76 se gekheid, belemmer swartes se vooruitsigte vandag nog, dertig plus jaar later.

As jou ma en pa nie deel was van die generasie wat nie verstaan dat dit belangrik is dat jy Cartesiese koördinate kan kleinkry in graad 10 nie, gaan hulle jou nie kan help as jy sukkel met y=mx+c wanneer jy 15 is nie. Jy gaan gevolglik kwotas en regstellende aksie benodig eendag wanneer jy as swarte met 'n blanke CA, dokter of ingenieur wil meeding, want laasgenoemde verstaan wel waarom Descartes so 'n belangrike outjie was, anders as jy.

Die vonk in Soweto se 1976-kruitvat was die aanleer van 'n Wes-Germaanse taal, Afrikaans, een met 'n liggaam van gevorderde letterkunde en musiek, asook 'n tradisie van akademiese gebruik, maar helaas opgesaal met die baggasie van apartheid. Afrikaans is egter nie vervang met iets van soortgelyke waarde nie. Die plaasvervanger was eerder klipgooiery, brandstigting en anargie.

Sestien Junie moet myns insiens dus 'n dag van rou en introspeksie in die swart gemeenskap wees, want die skade wat dit daardie gemeenskap aangedoen het, sal nie in my leeftyd herstel kan word nie.

Sunday, June 14, 2009

Die Azaniese sokkermorone

So 'n paar weke gelede het die Mzansiese sokkermorone gestaak vir meer geld. Hulle is immers spelers van internasionale gehalte, na hul eie, beskeie mening.

Toe nou nie.

Na weke se "hype" gaan gaan speel hulle vandag nietemin gelykop teen Irak. Bwa-ha-ha! Irak!!! 

Julle volslae idiote! Julle piesangs!  Irak is nie net deur die Amerikaners binnegeval nie, maar sy BBP per kop is sowat 1/3de van Suid-Afrika s'n. Overgeset synde: Irak is 'n rampgebied en nie eens naastenby so ryk soos Suid-Afrika nie. Hul sportfasiliteite, -toerusting en -afrigters is nie eens amper so goed soos Suid-Afrika s'n nie. Daar is nie naastenby soveel Irakese spelers in Europese klubs as Suid-Afrikaanses nie. Nietemin kan die getransformeerde, "verteenwoordigende" sokkerspan nie eens teen Irak wen nie.

Die Banana-Bananas se houding - "betaal ons meer vir ons onbevoegdheid" - is uiteraard 'n metafoor vir die houding van heelwat ander lede van Mzansi se agterlike samelewing en inderdaad ook die ganse Azaniese nasie se algemene verloorderstatus in die genepoel. Die ANC se ontplooide kaders se vlakke van bekwaamheid is presies dieselfde as die sokkermorone in die Banana-Bananaspan s'n: hulle is ongeletterde bosbobbejane, maar Kees "demand" om teen teen wil en dank 'n Mercedes te wil ry.

Spanje, die nommer een span in internasionale sokker, wag volgende naweek op hierdie piesangpoepholle. Wie is bereid om te wed dat die verloormarge minder as 3 doele gaan wees?

Ek lag my morsdood.

Wednesday, June 10, 2009

Waarom is daar universiteite in Mzansi?

Die vraag in die titel hiervan is eintlik 'n belaglike een, nie waar nie? Enige mens met meer as twee breinselle sal antwoord dat 'n universiteit daar is om tersiêre opleiding te verskaf en om navorsing te doen.

Daardie siening is egter 'n Eurosentriese perspektief en spreek van diep rassisme aan die kant van diegene wat só 'n mistasting huldig.

Suid-Afrikaanse universiteite het 'n heel ander bestaansrede. Daardie groot Marxistiese intellektueel, dr Blade Nzimande, stel dit onomwonde: Mzansi se universiteite is in werklikheid religieuse instansies wat daar is om offerhandes te bring aan die altaar van die god transformasie.

Dit help dus g'n jy kry 15 onderskeidings in matriek nie. As jy nie getransformeerd is nie, jammer, boet, kry jy nie 'n plek in die mediese fakulteit nie. Jy kan as navorser kennelik geweldige deurbrake maak op die gebied van kwantummeganika en die Nobelprys vir fisika wen, maar o, wee, as jy nie getransformeerd is nie, soek Blade jou nie in 'n Mzansi-universiteit nie.

Wat beteken dit in die praktyk om getransformeerd te wees? Kom ek gee jou 'n wenk. As jou melanienvlakke te laag is, is jy bes moontlik nie getransformeerd nie. Is jou velkleur wel te lig, kan jy nietemin moontlik tog op jou gatvelle deurskuur. Dis mits jy'n onberispelike Struggle-verlede het soos 'n wafferse Cheeky Watson (tot ereswarte verklaar), of 'n Black Sash en Daily Mail joernalis was soos 'n Helen Zille. Slegs dan kan jy moontlik toelating kry, maar slegs as jy elke dag die heilige kategismus van transformasie minstens 70 maal in Engels herhaal, en bevestig hoe gekant jy is teen Afrikaans en rassiste.

Dit is egter diegene wat aan die dubbele gestremdhede van lae pigmentasie en Afrikaans as moedertaal ly, wat per definisie ongetransformeerd is. Dis juis húlle wat etnies gereinig moet word uit universiteite, volgens kameraad Blade. Transformasie en Afrikaans is immers lynregte teenstrydighede. Die twee kan eenvoudig nie sy aan sy bestaan by dieselfde akademiese instansie nie.

Soos Latyn voorheen die taal van die Roomse kerk was, is Engels die amptelike taal in die Kerk van Transformasie. Geen akademikus, geen universiteit, geen student kan waarlik daarop aanspraak maak dat hy getransformeerd is, as hy nie sy geloofsbelydenis in Engels aflê nie.

Siende dat Mzansi se universiteite se fokus sedert 1994 verander het na een van transformasie, is dit weliswaar goeie nuus vir heelwat studente en personeel. Verby is die dae waar toelatingsvereistes soos goeie matriekuitslae, ongerieflike eksamens, 'n aandrang op die wetenskaplike metode en ander rassistiese, neokoloniale praktyke op die arme studente en dosente afgedwing is. Halleluja!

In Mzansi se universiteite sal daar dus genadiglik van nou af ander kriteria geld. Studente en dosente sal gemeet word aan hoe getransformeerd hulle is. Daag jy by hekke van 'n kampus op met 'n donker gelaat en praat jy met die sekerheidswag Engels, gaan direk na die Admingebou en gaan haal vir jou 'n Cum Laude graad, indien nie 'n pos as dosent nie.

Reg vir R100,000 jaarliks minder in jou sak?

Dit was tot nog toe moontlik vir baie Afrikaners om ons te verbeel alles gaan voor die wind in die land. Veral diegene wat gelukkig genoeg is om oor skaars kwalifikasies en ervaring te beskik, kon elke Saterdag hulle rugby kyk en hulle verbeel dat dinge tog nie heeltemal so sleg is nie. Tot jy beroof of jou vrou verkrag word...

Dinge is aan't verander. Die ANC maak geen geheim daarvan dat die rewolusie geensins verby is nie. Die Nasionale Demokratiese Rewolusie, NDR, is steeds die oorkoepelende ideologie binne die ANC. In eenvoudige terme is die ANC se visie vir die toekoms een van 'n Marxistiese land soos Kuba, en alles wat dit impliseer.

Daar is alreeds 'n geweldige sosialistiese staat in plek. Vir elkeen van die 5 miljoen persoonlike belastingbetalers, is daar 3 ontvangers van een of ander vorm van welsyn soos 'n  kindertoelaag. Jy, meneer en mevrou die belastingmelkkoei, onderhou alreeds minstens 3 ander, en waarskynlik ook hulle uitgebreide gesinne. Dit is waarom dienslewering ineenstort. So 'n welsynstaat, waar 5 miljoen 50 miljoen ander moet onderhou, is eenvoudig nie bekostigbaar nie.

Vanaf die Polokwane-omwenteling, en veral met die inhuldiging van president Zuma, is dit duidelik dat die linkses en veral die vakverbonde die stert is wat die hond swaai. Die eerste stuk sosialisme wat daardie houtgeruste melkkoeie wat in ontkenning gaan tref, is op ons.

Dit is die voorgestelde Nasionale Gesondheidsversekering, die NGV. Daardie plan stel ten doel om aan almal, en vermoedelik ook die 10-15 miljoen onwettige immigrante, mediese sorg te verskaf, vir die rekening van die 5 miljoen melkkoeie. As die NGV jou nie bekommer nie, het jy hetsy nie 'n werk nie, is jy so ryk soos Bill Gates, of kan jy nie lees en skryf nie.

Die NGV se koste word op 'n addisionele 100 miljard rand (R100,000,000,000) beraam. Jy, as lid van die 5 miljoen melkkoeie wat wel persoonlike belasting betaal, sal daarvoor moet betaal. Hoe meer jy verdien, hoe meer sal jy moet opdok (lees die stuk in die skakel.)

Hoe gaan dit jou sak dus raak? Dis 'n eenvoudige som om te maak. Daar is slegs 5 miljoen betalers van persoonlike belasting. Elkeen van hulle sal gemiddeld R100,000,000,000/5,000,000 oftewel R20,000 per jaar meer moet opdok aan belasting. As jy en jou gade albei werk, sal jy met minstens R40,000 minder jaarliks moet klaarkom, sowat R3000 per maand minder.

Hier is egter die geneuk. Belasting is glo "progressief" (mooi woord vir diefstal, nie waar nie?) Hoe meer jy verdien, hoe meer betaal jy. Die verskil is beduidend: diegene op die topkerf van inkomste betaal sowat 20 maal meer aan belasting as diegene op laer kerwe. Diegene wat meer verdien, sal noodwendig beduidend meer as R20,000 per jaar moet betaal.

Is jy en jou gesin reg om elke jaar maklik R100,000 minder huistoe te vat? R12,000 per maand minder? Nie so gedink nie.

Jy kan agv 'n getalle-oorwig niks hieraan doen by die stembus nie. Wat gaan jy dus doen? Gaan jy emigreer? En as jy nie kan emigreer nie?

Wednesday, June 3, 2009

Geert Wilders oor Stockholmsindroom

Die omstrede Nederlandse politikus, Geert Wilders, het die knuppel weer eens in die hoenderhok gegooi. Wilders het voorheen 'n omstrede video, Fitna, gemaak, wat Islam as 'n gewelddadige politieke ideologie ipv 'n religie uitbeeld. Interessant genoeg is Wilders en sy party tans die gewildstes in Nederland, en is daar 'n sterk moontlikheid dat Wilders die volgende eerste minister van Nederland kan wees. Dinge is besig om te verander.

Dié keer is Wilders se teiken 'n Nederlandse joernalis, Joanie de Rijke, wat deur die "Taliban" (meer waarskynlik gewone kriminele) in Afghanistan ontvoer en herhaaldelik verkrag is. Nádat sy vrygelaat is, het sy die absurde uitlating gemaak dat haar verkragters nie monsters is nie, en haar "gerespekteer" het. Nie net het hulle haar "gerespekteer" nie, maar sommer ook tee en koekies aangebied. Hoe beskaafd van hulle...

Haar absurde uitlating is uiteraard 'n vorm van Stockholmsindroom, soos Geert Wilders uitgewys het. Stockholmsindroom is 'n kwaal van die liberale en die linkse, en veral van die selfaangestelde intellektuele van die spesie. 'n Kenmerk van Stockholmsindroom is dat die slagoffer begin om te glo dat sy aanvallers die eintlike slagoffers is; dat hulle optrede deur eksterne faktore en dikwels deur ander mense bepaal word. Die aanvallers word in die verwarde koppie van die slagoffer uiteindelik vir 'n kameraad aangesien.

Dis veral die geval by die linkse wat 'n aanhanger van die religie van nie-rassigheid is. In sulke gevalle beskou die lyer mense van ander groepe, buiten sy eie, as per definisie nie in staat tot boosheid nie. As die lyer aangeval word deur iemand van 'n ander bevolkingsgroep, sal die lyer se Stockholmsindroom hom dwing om die aanvaller se optrede aan mense wat soos die lyer lyk, se sogenaamde rassisme toe te skryf. Sodoende word die aanvaller in die gedagtes van die lyer onskuldig, en word die blaam verplaas op lede van die lyer se eie groep.
Dis as't ware asof die slagoffer sy aanval verdien het, bloot omdat hy aan 'n bepaalde groep behoort.

Hulle sal byvoorbeeld by 'n linkse inbreek, sy besittings plunder, hom dik bliksem, maar dan sal hy die rampokkers hoog en laag teen die "wrede rassiste" verdedig wat die optrede veroordeel en vra waarom sekeres se misdaadkoers so buitensporig hoog is. Die misdadiger word op 'n vreemde wyse die slagoffer se mede-slagoffer, en die oorspronklike slagoffer verskuif die blaam vir die booswig se optrede na iemand anders.

In die vreemde, verwronge klein denkraamwerkie van die linkse, oa me De Rijke, word die krimineel die held, en word die linkse as slagoffer soos 'n mot na 'n kers, en selfs moontlik seksueel, aangetrek na die misdadiger.

Tuesday, June 2, 2009

Selfsugtige blanke ketter!

Arme Unathi Dyantyi. Sy menseregte is geskend. Sy waardigheid is aangetas. Sy manlikheid is in twyfel getrek. Hy is naamlik die slagoffer van erge rassisme. Bes moontlik is hy 'n toekomstige kandidaat vir die Muur van Herinnering by Pretoria se Vryheidspark as 'n held van die voortgesette struggle teen rassisme en apartheid.
 
Wie was die fascis wat hierdie skokmisdaad teen Dyantyi gepleeg het, wil julle seker almal weet? Wat het hierdie aartsrassis aan mnr Dyantyi gedoen, vra julle? Die oortreder is die 22-jarige Carolyn Forword, 'n aktrise voormalig verbonde aan die Riverside Theatre Company van Kaapstad. Die volgende stuk is nie vir sensitiewe lesers nie, en julle lees dit op eie risiko omdat dit so skokkend is. Me Forword het geweier om mnr Dyantyi tydens 'n opvoering, op aandrang van die regisseur, oopmond te soen vir 20 sekondes per opvoering, omdat sy gemeen het dis onhigiënies en onvanpas gegewe die teikengehoor van Graad 3'tjies.

Me Forword het hierdie walglike daad van rassisme gepleeg tydens die opvoering van 'n stuk wat ten doel het om die evangelie van nie-rassigheid aan skoolkinders so jonk soos 8 te verkondig. Julle ken dit mos, daai evangelie. "Gaan dan heen, transformeer al die blankes, en doop hulle in die naam van Diversiteit, Politieke Korrektheid en Nie-Rassigheid."

Ja, ja, ek weet, vrouens het die reg om nee te sê, veral waar dit by die aanraking van hulle liggame kom. Geen reg is egter absoluut nie, veral nie waar dit met die religie van nie-rassigheid bots nie. Me Forword was kennelik ongemaklik daarmee om mnr Dyantyi oopmond te moet soen, ten aanskoue van jong skoolkindertjies, maar sy het in die proses en agv haar opperste blanke selfsug die belangrikheid van transformasie uit die oog verloor, en versuim om haar liggaamlike voorkeure ondergeskik aan die heiligste van die heiliges, nie-rassigheid, te stel.

Want sien, alles, en ek bedoel álles, is ondergeskik aan die groot god diversiteit en die proses van transformasie. Ook vrouens se reg om oor hulle eie liggaam te beskik, ja, selfs dit. As me Forword bloot geweier het om 'n blanke akteur te soen, en soos Vivien Leigh tydens die verfilming van Gone with the Wind gekla het dat Clark Gable se asem stink, was alles egter in orde, want beide Gable en Leigh was wit en dus laag op die voedselketting.

Me Forword se kettery, haar aartssonde teen die religie van nie-rassigheid, was gesetel in die feit dat haar slagoffer, mnr Dyatyi, 'n swarte was, en sy 'n blote witte. Dis asof 'n onaantasbare in Indië 'n magtige Brahman-priester te na gekom het.

Soos die regisseur, Leslie Ehrhardt, dit stel: "It's a horrible situation. It undermines what people did here in the 60s, 70s and 80s in using theatre to challenge apartheid. Racism isn't significant in South African theatre and we shouldn't be talking about it." Inderdaad. Haar misdaad, haar rassisme was so afstootlik, sulke kettery, dat dit taboe hoort te wees om eens daaroor te praat.

Ek voel Ehrhardt se pyn saam met hom. Dat 'n blanke vrou so selfsugtig kan wees met haar eie liggaam, dat sy in haar opperste rassisme durf nee sê, gaan waarlik die verstand te bowe.


free counters Afrigator